Welkom by Leer Afrikaans 123
AFLAAI VAN MATERIAAL
Ons leermateriaal vanaf Graad R Tot Graad 3 is geskik vir Afrikaans as Huistaal en ook vir Afrikaans Addisionele Taal.
Wanneer u betaal het kan u die materiaal direk aflaai vanaf u profiel. Klik op die link om te sien hoe om u materiaal af te laai. Ons waardeer u ondersteuning. link
Ons vertrou dat hierdie materiaal vir u van groot nut en waarde sal wees. Wiskunde en tweede taal is slegs addisionele produkte.Besoek Ons Winkel
Leerafrikaans123 Klub
Graad R - Graad 3
Kry 3x3 Afrikaanse werkboeke/begripstoetse/leesboeke, 3x3 Wiskunde werkboeke en 3x3 Engels Addisionele
Taal of LV werkboeke vir u kind/kinders se graad vir slegs R150 per kwartaal of R 500 per jaar.
ALLE WERKBOEKIES WORD PER E-POS AAN U GESTUUR. (PDF DOKUMENTE)
Kw 1 Jan-Maart Kw 2 April-Junie Kw 3 Julie - Augustus Kw 4 Sept - Desember
Skole Welkom
Kopiëringslisensie van materiaal reeds aangekoop.
Kopiëringslisensie- slegs R250 per jaar, per graad. Lisensie is slegs betaalbaar vir 5 jaar en daarna hoef geen lisensie gelde betaal te word nie.
(Spesiale aanbod: R3000 eenmalige betaling Gr R - 3)
Skole moet 'n kopiëringslisensie aankoop om fotostate te maak, indien u vir meer as 10 leerders fototstate wil maak, van materiaal reeds aangekoop. Kontak ons vir meer informasie.
Geen kontant inbetalings asseblief
As gevolg van hoë bankkostes aanvaar ons ongelukkig geen kontant inbetalings wat minder as R 200 is nie. Indien u 'n direkte bank inbetaling maak sal daar ook 'n fooi van R 40 by u betaling bygesit moet word.
Hou asseblief ons ander betaal metodes in gedagte. U kan met 'n krediet/debiet kaart betaal of met 'n EFT wat geen additionele kostes het nie.
Wat sê ons kliente?
YOUTUBE KANAAL
If you like this videos, make sure to subscribe for more https://www.youtube.com/channel/UCXzxekwWUHo26sAlIrQaWoA
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za