

Product: Gr 1 Kw 2 Afr H FAT 1 - 2016
Price: R 15.00
Product Description
Formele assesseringsaktiwiteit 1
Luister en praat (mondeling en / of prakties)
- Praat oor persoonlike ervaringe, byvoorbeeld, vertel nuus in die korrekte volgorde.
- Luister met belangstelling na stories en teken 'n prent om begrip te toon.
- Beantwoord oop en geslote vrae oor die storie.
Klanke (mondeling en / of prakties en / of geskrewe)
- Onderskei op gehoor tussen verskillende aanvangs- en eindklanke van woorde.
- Identifiseer letter-klank-verhouding van die meeste enkelklanke.
- Bou woorde van aangeleerde klanke (-ad, -at, -ak, -ed, -et, ek, -ot, -op, -ok, -ut, -ug, -uk, -it, -ik, -is); minstens twee
woordfamilies per week.
Lees (mondeling en / of prakties)
Gedeelde lees
- Lees Grootboeke en ander vergrote tekste in klasverband saam met die onderwyser.
- Voorspel die verloop van die storie na aanleiding van prente.
- Gebruik leidrade en prente in die teks vir begrip.
- Bespreek die storie, identifiseer die hoofgedagte, hoofkarakters, ens., in die teks.
Groepbegeleide lees
- Lees hardop uit eie boek in leesgroepe saam met die onderwyser, d.w.s. die hele groep lees dieselfde storie.
- Gebruik klankkennis, sigwoorde en kontekstuele leidrade tydens lees.
Handskrif
- Hou potlood en kryt korrek vas.
- Vorm ten minste 20 kleinletters korrek volgens grootte en posisie, d.w.s. begin en eindig op die korrekte plekke.
Skryf
- Teken prente om 'n boodskap oor te dra en voeg 'n etiket of eenvoudige byskrifte by, byvoorbeeld oor persoonlike
ervarings.
- Gebruik klankkennis om sinne te skryf.
- Dra idees by tot die skryf van ‘n klasstorie (gedeelde skryf).
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reëling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
