Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 1 > Klanke > My oo en uu klanke pretboek
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: My oo en uu klanke pretboek

Price: R 15.00 


Product Description

My oo en uu klanke pretboek, hersien die klanke wat in Graad 1 aangeleer is.  Visuele en Ouditiewe oefeninge help ook met die vaslegging van die klank.  Leerders wat sukkel met klankherkenning sal baie baat vind by die leermateriaal.  

 

Geskik vir Remediëring Graad 1 tot Graad 3. 

 

15 Bladsye  werkboek

 

Sluit in:  Visuele herkenning,  ouditiewe herkenning, Sinsbou en woordbou, Skryf van eie sinne  en rym.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

My oo en uu klanke pretboek 
R 15.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het.  Onthou om bewys van betaling aan te stuur. 

U moet self reëling tref vir betaling elke maand.  

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close