Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 1 > Klanke > Werkboek: (o) klankie pretboek.
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Werkboek: (o) klankie pretboek.

Price: R 10.00  R 9.00 


Product Description

Die -o- klankie pretboek kan saam met die werkboek en leesboek Tom-Rot gebruik word of as ‘n addisionele hulpmiddel vir hersiening van die -o- klank.  Die werkboekie sal ook handig te pas kom in die aanleer van tweede taal Afrikaans.

 

Die werkboek sluit in woorde wat met ‘n -o- begin.  Woorde met die -o- in die middel.  Leerders begin om sinne te skryf en leer rympies en gediggies aan.   Rymwoorde, ouditiewe diskriminasie asook visuele diskriminasie oefeninge word in die boekie aangetref.  Klankkaarte vir die beginner lesertjie. 


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Werkboek: (o) klankie pretboek. 
R 9.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close