

Product: Jan en San vertel Kw. 4: Werkboek
Price: R 20.00
Product Description
Jan en San vertel werkboek hersien die aa, ee, oo en uu klanke wat deur die jaar aangeleer is in Graad 1 (Saar se vaal haas) (Peet kom kuier) (Oom Koos se roostuin) (Buurman Kuun bou ‘n skuur) Hierdie werkboek en leesboek kan ook aan die begin van Graad 2 gebruik word wanneer die klanke van Graad 1 hersien moet word.
Laai die skrifkaarte saam met die werkboek hier af.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reëling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
