Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 1 > Lees en Werkboeke > Leesboek: -aa- Saar se vaal haas
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Leesboek: -aa- Saar se vaal haas

Price: R 15.00  R 13.50 


Product Description

Saar se vaal haas - Leesboek.

Die -aa- klank word hier aangespreek.  Leesboeke en werkboeke is saamgestel om alle klanke wat in Graad 1 behandel moet word aan te spreek.  Sodoende leer die kind lees en terselfdertyd word klanke aangeleer.

Visuele  en ouditiewe diskriminasie speel ‘n groot rol in die aanleer van klanke.   Rymwoorde word ook in die werkboeke aangespreek.

Die leesboek word saam met die werkboek gebruik. 

 

Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Leesboek: -aa- Saar se vaal haas 
R 13.50
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close