Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 1 > Lees en Werkboeke > Saar se vaal haas. - Werkboek
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Saar se vaal haas. - Werkboek

Price: R 15.00 


Product Description

Saar se vaal haas - Werkboek

Die -aa- klank word hier aangespreek.  Leesboeke en werkboeke is saamgestel om alle klanke wat in Graad 1 behandel moet word aan te spreek.  Sodoende leer die kind lees en terselfdertyd word klanke aangeleer.

Visuele-en-ouditiewe diskriminasie speel ‘n groot rol in die aanleer van klanke.   Rymwoorde word ook in die werkboeke aangespreek.

Die leesboek word saam met die werkboek gebruik. 

 

Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Saar se vaal haas. - Werkboek 
R 15.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

LEERAFRIKAANS123-KLUB  GRAAD 4-7

KWARTAALLIKSE PAKKET:  NATUURWETENSKAP, SOSIALE WETENSKAP, ENGELS, AFRIKAANS EN WISKUNDE

Prys:  R300 per kwartaal of R1000 per jaar.

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close