Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 1 > Xhosa na Afrikaans > Intloko yam (My kop)
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Intloko yam (My kop)

Price: R 20.00 


Product Description

Het jy 'n probleem dat jy Xhosa kinders in jou klas het en hulle verstaan nie 'n woord Afrikaans nie.  Hierdie video leer die kind (My kop)  Hare, gesig, oog, oê, mond, tande, ens.  in sinsverband. Bv

Dit is my kop.   Dit is my mond.  Die Xhosa sin word gesê dan word dit in Afrikaans herhaal.  Die kind/ers herhaal die Afrikaans.  Dit kan natuurlik ook gebruik word om Xhosa aan te leer.  


Hierdie video sal aan u gestuur word met 'n dropbox link.  




back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Intloko yam (My kop) 
R 20.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

LEERAFRIKAANS123 KLUB 

WErkboeke per kwartaal: 

3 Afrikaanse werkboekE/begripstoetsE/leesboekE

3 Wiskunde werkboekE

3 Engels Addisionele Taal of LV werkboekE.                          

 

 

Kwartaallikse betaling van R100 of Jaarlikse betaling van R350.

Kw 1 Jan-Maart   Kw 2 April-Junie  Kw 3 Julie - Augustus  Kw 4 Sept - Desember

Betaal eenmalig vir die jaar (R350) en kry gratis R100 materiaal vanaf ons tuisblad.  


 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close