Leer Afrikaans 123
Intloko Yam My Kop 3
Intloko Yam My Kop2
Intloko Yam My Kop Vb
Intloko Yam My Kop

Powerpoint: Intloko yam (My kop)

R 15.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Het jy 'n probleem dat jy Xhosa kinders in jou klas het en hulle verstaan nie 'n woord Afrikaans nie.  Hierdie video leer die kind (My kop)  Hare, gesig, oog, oê, mond, tande, ens.  in sinsverband. Bv

Dit is my kop.   Dit is my mond.  Die Xhosa sin word gesê dan word dit in Afrikaans herhaal.  Die kind/ers herhaal die Afrikaans.  Dit kan natuurlik ook gebruik word om Xhosa aan te leer.  


Hierdie video sal aan u gestuur word met 'n dropbox link.  



Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2019 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design