Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Klanke > Slang en die swaar slee.
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Slang en die swaar slee.

Price: R 20.00  R 10.00 


Product Description

Hersiening van sk-, sl, -sm-, sn-, ens woorde.   Leer die sj- klank aan.  Twee begripstoetse (Lees) en spel.  Leerders bou woorde met behulp van ‘n klankwiel.  Knip en plak werkvelle.  Die sjimpansee familie is nuwe karakters in die reeks en die kinders word voorgestel aan die hele familie.

 

 

Die werkboekie is geskik vir tuisskool en hoofstroom onderwys.

 

Die werkboekie sal met bestelling aan u gestuur word per e-pos sodra bewys van betaling ontvang is.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Slang en die swaar slee. 
R 10.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close