Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Klanke > Werkboek: Gr 2 sk- sm- sn- sp st- en sw-
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Werkboek: Gr 2 sk- sm- sn- sp st- en sw-

Price: R 20.00  R 18.00 


Product Description

In hierdie werkboek word die dubbelaanvangsklanke  sk- sm- sn- sp- st- en sw- aangeleer.  Alle klanke is gebaseer op ‘n storie en woorde word in storie gebruik.  Die 1ste storie gaan oor die skoolkermis:  (Deel van die kind se leefwêreld).  Hier word ook ‘n plakkaat ontwerp om eie skool se kermis te adverteer.  Leerders moet ook ‘n diagram voltooi  -  (Integrasie met Wiskunde).  Rugby reëls word in klas bespreek en hoekom dit belangrik is dat sport reëls moet hê.  (Integrasie met Lewensoriëntering)  Die 2de storie handel oor ‘n smous wat snoek verkoop.  Ons leerders kom dikwels in aanraking met smouse en hier kan ook gepraat oor respek teenoor alle mense.  Leerders ontmoet Klein Klaas se maats.   Spies Spiere en Stefan.  (Grondsoorte kan hierby ingevoeg as die onderwyser wil.)  Hulle ontmoet ook vir Stella Swaan wat baie skaam is. 


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Werkboek: Gr 2 sk- sm- sn- sp st- en sw- 
R 18.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close