

Product: Werkboek: Ons leer saam met Rob die Robot aai, ooi,oei, eeu
Price: R 15.00 R 13.50
Product Description
Die werkboekie behandel die aai, ooi, oei en eeu klanke. Lekker lees stories, gediggies en strooistories is so ingewerk dat dit leerders aanmoedig om kreatief te dink en hulle eie stories te leer skryf. Hierdie boekie kan of in Graad 2 behandel word of aan die begin van Graad 3 waar hierdie klanke hersien moet word.
Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in hoofstroom onderwys. Dit kan ook gebruik word vir Remediering.
Die werkboek sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Tel:
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
