Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Die ou vrou en die voël wat kan praat (Stillees)
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Die ou vrou en die voël wat kan praat (Stillees)

Price: R 15.00  R 7.50 


Product Description

Die stilleesboekie is ‘n lekkerlees boek om nuwe hoë frekwensie woorde te leer en die -ou- klank te hersien.  Leerders kry bv. 15 minute om die storie te lees.  Daarna kry hulle die begripsvrae om in hulle werkboek te beantwoord.  Op die manier word lees met begrip geoefen.  Leerders wat sukkel om te lees kan die onderwyseres help deur eers self die storie saam met hulle te lees.

 

Hierdie leesboek kan saam met die -ou- werkboek gebruik word. 

Die volgende LO‘s word in die boek aangespreek. 
Lees en Kyk 
Dink en redeneer 

Taalstruktuur en gebruik 

Die materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Die ou vrou en die voël wat kan praat (Stillees) 
R 7.50
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close