Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Klein Klaas stories vervolg (pl-, pr- en sl-)
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Klein Klaas stories vervolg (pl-, pr- en sl-)

Price: R 28.00  R 14.00 


Product Description

Die werkboek bou voort op die Klein Klaas stories.  In die werkboek (18 bladsye) word die pl-, pr- en sl- klanke aangeleer.  In die vorige boek is verlede tyd bekend gestel.  Die werkboek bou voort hierop en leerders moet nou sinne oorskryf in die verlede tyd.

 

Plae (boerdery)  word ook in een van die stories aangespreek.  Meervoude met deeltekens en kappiesword ook bekend gestel in hierdie werkboek.  Leerders maak ‘n plakkaat of in groepe of op hulle eie.  Leerders maak ook intensiewe vorms bv.   blou - potblou, ens.  Die leerders leer ook om byskrifte by prente te maak.

 

Leerders lees ook ‘n prent -  en waag ‘n voorspelling.  Onderwyser/ouer lei die kind om die voorspellings  of gevolgtrekking/s te maak.  

 

Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom.   Dit kan ook gebruik word vir Remediering.

 

Die werkboek sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Klein Klaas stories vervolg (pl-, pr- en sl-) 
R 14.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close