Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Klinkers Werkboek (Kleur)
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Klinkers Werkboek (Kleur)

Price: R 65.00  R 32.50 


Product Description

Klinker werkboek (Kleur)

50 Bladsye 


Hierdie werkboek was die eerste werkboek wat ons saamgestel het, maar ons het besluit om elke storie in 'n leesboek met 'n werkboek te omskep.


Die stories:  Zak die kat, Hen-Pen, Tom-Rot, Pik die wit vis, By wil speel is saamgevat in hierdie werkboek met kleur prente.


Baie kliënte het my al gevra of ek nie iets in kleur het nie. Dus het ek besluit om die heel eerste werkboek wat leerafrikaans123 begin het te omskep in 'n werkboek wat vir Graad 1's,2's en 3's gebruik kan word vir vaslegging of

remediëring.  Hierdie is slegs 'n samestelling van al die klinkers boekies (Lees-en-werkboeke), maar het wel 'n paar nuwe werkvelle.  En die afgelope 8 jaar se skaaf en byvoeging van verskeie aspekte is hierby ingevoeg.




back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Klinkers Werkboek (Kleur) 
R 32.50
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close