Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Manie Muis -Opvolgstorie (Skriftelik)
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Manie Muis -Opvolgstorie (Skriftelik)

Price: R 10.00 


Product Description

  • Plak die prente in volgorde. 
  • Skryf sinne by elke prent of plak die sinstroke wat by elke prent pas.

Graad 1:  Plak sinstroke by prente

Graad 2:  Juffrou help met sommige prente en leerder skryf sinne daarby.  Res van prente kan sinstroke by geplak word.

Graad 3:  Leerders skryf hulle eie sinne by die prente.

 

Nadat die onderwyser/ouers die storie vir leerder/s vertel het, knip die leerder/s die prente uit.  Plak dit in volgorde en skryf sinne daarby of plak sinstroke by elke prentjie.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Manie Muis -Opvolgstorie (Skriftelik) 
R 10.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het.  Onthou om bewys van betaling aan te stuur. 

U moet self reëling tref vir betaling elke maand.  

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close