

Product: Ouma en die ou koolstoof. - werkboek
Price: R 15.00
Product Description
Werkboek: Ouma en die ou koolstoof word saam met die stilleesboekie gebruik om die -ou- klank aan te leer.
Hierdie leesboek kan saam met die -ou- werkboek gebruik word. Die volgende LO‘s word in die boek aangespreek.
- Lees en Kyk
- Dink en redeneer
- Taalstruktuur en gebruik
Die materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reëling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
