Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Pieter, Tienk en Niek soek 'n nuwe huis (Leesboek ie)
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Pieter, Tienk en Niek soek 'n nuwe huis (Leesboek ie)

Price: R 40.00  R 20.00 


Product Description

Die werkboek (Tant Mien en Mietjie Tier) word saam met die -ie- leesboek gebruik.  Nuwe HFW en -ie- woorde vorm ‘n geheel in die boekies.  Sodoende word -ie- woorde en hul betekenis goed vasgelê in alledaagse gebruik vorm. 

 

Leerders geniet die -ie- storie verskriklik.  Hulle maak kennis met drie kriekboeties elkeen met sy eie besonderse karakter.  Hulle soeke na ‘n nuwe huis bring groot teleurstellings, maar op die uiteinde groot geluk.  Hierdie leesboekie leen hom ook daartoe om navorsing te doen oor onwettige wildjag en die bekamping daarvan. 


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Pieter, Tienk en Niek soek 'n nuwe huis (Leesboek ie) 
R 20.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close