Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Vlooie is lastig tr- tw- vr- vl-
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Vlooie is lastig tr- tw- vr- vl-

Price: R 15.00  R 7.50 


Product Description

Die werkboekie behandel die dubbelaanvangsklanke tr- tw- vl- en vr.  Leerders lees prente en skryf hul eie sinne wat by prente pas.  Hulle gebruik die woorde wat hulle aangeleer het.

Die laaste storie in die boekie handel oor wildtuine.  Belangrikheid van wildbewaring kan hier ingebring word.  Leerders kan ook eenvoudige navorsing doen oor aasvoëls.  Die boekie sluit ook in hoe om ‘n aasvoëls te teken.  Sien www.dracoart.com


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Vlooie is lastig tr- tw- vr- vl- 
R 7.50
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close