Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Werkboek: Frik Frikkadel fl- fr- gr- gl-
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Werkboek: Frik Frikkadel fl- fr- gr- gl-

Price: R 15.00 


Product Description

Die werkboek behandel die dubbelaanvangsklanke:   fl - fr -  gr   en gl.   Lees en leesbegrip vorm deel van die werkboek en woorde wat aangeleer word in leesstukke ingewerk vir beter begrip van woordeskat wat aangeleer word.  Prentjies word gebruik om woorde te illustreer.  Leerders skryf hul eie sinne /  soek woorde in blokkiesraaisel / leer oor seisoene / praat oor seisoene / rangskik prente in volgorde.  ‘n Werkboek propvol take wat die leerder se aandag sal bind. 

 

Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom.   Dit kan ook gebruik word vir Remediering.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Werkboek: Frik Frikkadel fl- fr- gr- gl- 
R 15.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close