Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 2 > Lees en Werkboeke > Werkboek: (ie) Gr 2 Tant Miem en Mietjie Tier
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Werkboek: (ie) Gr 2 Tant Miem en Mietjie Tier

Price: R 20.00 


Product Description

Die werkboek word saam met die -ie- leesboek gebruik.  Nuwe HFW en -ie- woorde vorm ‘n geheel in die boekies.  Sodoende word -ie- woorde en hul betekenis goed vasgelê in alledaagse gebruik vorm. 

 

Leerders geniet die -ie- storie verskriklik.  Hulle maak kennis met drie kriekboeties elkeen met sy eie besonderse karakter.  Hulle soeke na ‘n nuwe huis bring groot teleurstellings, maar op die uiteinde groot geluk.  Hierdie leesboekie leen hom ook daartoe om navorsing te doen oor onwettige wildjag en die bekamping daarvan. 


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Werkboek: (ie) Gr 2 Tant Miem en Mietjie Tier  
R 20.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close