Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 3 > Formele Take > FAT: No 1-3 Kw 2 Gr 3 Wisk
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: FAT: No 1-3 Kw 2 Gr 3 Wisk

Price: R 30.00  R 15.00 


Product Description

Hierdie Formele Assesserings Take kan aan die einde van Kw 2 of aan die begin van Kw 3 gedoen word.  Ouers/Onderwysers moet seker maak dat alle werk wat in die boekie is reeds met die leerders behandel is en dat hulle al die konsepte deeglik onder die knie het. 

 

U kan ook die boekie gebruik vir die aanleer van die konsepte en dan slegs dele hieruit gebruik vir die toetsing daarvan.

 

Die volgende konsepte word in die boekie aangespreek:

  • Tel in 20 , 25, 50 en 100 Vorentoe en terug.
  • Leerder tel in 1‘s, 2‘s, 5'e en tiene vorentoe en terug.
  • LU 1 AS 4 Som van, verskil tussen, produk, meer as, minder as
  • LU 4 AS 5 Kg   Sorteer van die ligste tot die swaarste.

  • LU 3:   Ruimte en vorm   AS 2:   2-D vorms in of op die vlakke van 3-D voorwerpe.

  • LU 1 :   AS: 9.1 (Hoofreken)

  • Grafieke LU 5: AS 1 - 5

  • LU 1 AS 6 Los geldprobleme op wat totale in kleingeld in rand en sent behels, insluitende herleiding tussen rand en sent.
  • Halvering en verdubbeling
  • LU 3 AS 4 Simmetrie in 2D vorms (Altwee kante presies dieselfde     -

    verskillende vorms en gesiggies/huisie.)

    Die konsep van simmetrie.

     

    ‘n Figuur kan in twee identiese dele/refleksies van mekaar verdeel word.

    ‘n Figuur kan 0, 1, of meer lyne van simmetrie hê. Kunswerke is dikwels symmetries en selfs die menslike liggaam is simmetries.




back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

FAT: No 1-3 Kw 2 Gr 3 Wisk 
R 15.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close