

Product: Wisk Gr 3 Kw 2 FAT 2 en 3
Price: R 30.00 R 15.00
Product Description
Hierdie Formele Assesserings Take kan aan die einde van Kw 2 of aan die begin van Kw 3 gedoen word. Ouers/Onderwysers moet seker maak dat alle werk wat in die boekie is reeds met die leerders behandel is en dat hulle al die konsepte deeglik onder die knie het.
U kan ook die boekie gebruik vir die aanleer van die konsepte en dan slegs dele hieruit gebruik vir die toetsing daarvan.
Die volgende konsepte word in die boekie aangespreek:
- Tel in 20 , 25, 50 en 100 Vorentoe en terug.
- Leerder tel in 1‘s, 2‘s, 5'e en tiene vorentoe en terug.
- LU 1 AS 4 Som van, verskil tussen, produk, meer as, minder as
LU 4 AS 5 Kg Sorteer van die ligste tot die swaarste.
LU 3: Ruimte en vorm AS 2: 2-D vorms in of op die vlakke van 3-D voorwerpe.
LU 1 : AS: 9.1 (Hoofreken)
Grafieke LU 5: AS 1 - 5
- LU 1 AS 6 Los geldprobleme op wat totale in kleingeld in rand en sent behels, insluitende herleiding tussen rand en sent.
- Halvering en verdubbeling
LU 3 AS 4 Simmetrie in 2D vorms (Altwee kante presies dieselfde -
verskillende vorms en gesiggies/huisie.)
Die konsep van simmetrie.
‘n Figuur kan in twee identiese dele/refleksies van mekaar verdeel word.
‘n Figuur kan 0, 1, of meer lyne van simmetrie hê. Kunswerke is dikwels symmetries en selfs die menslike liggaam is simmetries.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reëling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
