Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 3 > Lees en Werkboeke > Werkboek 1: Kw 2 Gr 3 Klein Klaas se avonture
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Werkboek 1: Kw 2 Gr 3 Klein Klaas se avonture

Price: R 15.00  R 13.50 


Product Description

Gr 3 Kwartaal 2 Werkboek 1  (26 bladsye werkboek)

 

In die werkboek leer:

  • ons wat ‘n hipotese is en hoe om ‘n onderhoud te voer,
  • ons oor voorvoegsels,
  • ons oor grappies en raaisel,
  • ons Meneer –el en Meneer –er woorde
  • ons die nk/ng reël en woorde
  • ons hoe om ‘n brief te skryf,
  • ons nie-sinne te skryf.
  • ons manlik en vroulik

Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.  Onderwysers moet onthou dat hulle klas geregistreer moet wees by leerafrikaans123 as u die materiaal in u klas wil gebruik.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Werkboek 1: Kw 2 Gr 3 Klein Klaas se avonture 
R 13.50
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close