

Product: Werkboek: Kw 3 Gr 3 Klein Klaas en Pieter Padda
Price: R 15.00 R 13.50
Product Description
Die volgende word in die werkboek behandel.
1) Begrip
2) Oorsaak en gevolg
3) Dieregeluide
4) Meervoude
5) Verkleinwoorde
6) Punktuasie
7) Skryf van ‘n gedig
8) Skryf van ‘n brief
9) Oop en geslote lettergrepe
10) Skryf van ‘n storie
11) Lees van ‘n fabel (Die leeu en die muis)
12) Trappe van vergelyking
Hierdie werkboek het ook 'n leerboekie met HFW, spel, meervoude, verkleinwoorde, spoedlees oefeninge, dieregeluide, sinsbou, ens.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Tel:
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
