Leer Afrikaans 123
E4f42b595f84e94c7e9af12dba395799 4
6476fc7953be1c4ca68fc8fb68cb7daf 4

Woordeboek: My eie woordeboek

R 10.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Leerders moet in Graad 1 tot Graad 3 hul eie woordeboeke maak.  Hierdie is ‘n voorbeeld van so ‘n woordeboek.  As leerders nuus skryf en vra hoe om 'n woord te skryf, skryf die onderwyser die woord in hul woordeboek.  Volgende keer hoef hul dus nie weer die woord te vra nie.  Leerders leer ook op die manier hoe om 'n woordeboek te gebruik.  As leerders spelfoute in sinne maak of in geskrewe werk kan die woorde ook in die woordeboek geskryf word.  Die onderwyser/ouer kan ook 'n "Woord-hospitaal" maak met die woorde wat teen die muur opgesit word.  

 

 

 

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2019 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design