Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 3 > Wiskunde > Wisk Gr 3 Kw 1 Boek 2
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Wisk Gr 3 Kw 1 Boek 2

Price: R 15.00  R 7.50 


Product Description

Graad 3 Kwartaal 1 Getalgebied 1-300

Hierdie 17bladsy werkboek is geskik vir gebruik in Kwartaal 1 vir Graad 3.

Die volgende word hier aangespreek.

  • Teloefeninge (Tel in 1, 2, 5, 10, 20, 25, 100, 50)
  • Getalname en simbole
  • Ordening van getalle
  • Optel en Aftrek met 3 syfergetalle  sonder oordrag
  • Plus minus  (1/2/3/10)
  • Voltooiing van telkaart (tel in tiene vanaf enige getal)
  • Ewe en onewe getalle
  • Vermenigvuldiging
  • Uitgebreide notasie (Honderde   tiene    ene)
  • Verdubbeling en halvering

 

Hierdie materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is. 


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Wisk Gr 3 Kw 1 Boek 2 
R 7.50
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

LEERAFRIKAANS123-KLUB  GRAAD 4-7

KWARTAALLIKSE PAKKET:  NATUURWETENSKAP, SOSIALE WETENSKAP, ENGELS, AFRIKAANS EN WISKUNDE

Prys:  R300 per kwartaal of R1000 per jaar.

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close