Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 4 tot 7 > Werkboeke > Graad 4 Kw 3 (Werkboek en antwoord boek)
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Graad 4 Kw 3 (Werkboek en antwoord boek)

Price: R 120.00  R 60.00 


Product Description

Graad 4 Kwartaal 3 (Afrikaans 1ste Addisionele Taal)  volgens CAPS dokument opgestel en in weke verdeel.  Sien uiteensetting van Week 1 en 2.  Die werkboek het 114 bladsye en sluit in klastoetse en werkvelle om vaslegging te doen.

 

Week  1 en 2

1.  Luister en praat:  Luisterbegrip:  Luister na ‘n storie.

a) Verduidelik stappe van die luisterproses.

b) Bespreek intrigue, ruimte en karakters

c)  Beantwoord eenvoudige vrae.

d) Noem name van karakters in storie.

e)  Lees hardop.  Hervertel storie in die regte volgorde.

f)  Druk gevoelens uit oor storie en beskryf oorsaak en gevolge van die optrede uit gebeure.

g)  Verduidelik hoe ‘n persoon/dier/of plek lyk.

h)  Gebruik nuwe woorde uit die storie en gebruik bevoeglike naamwoorde vir beskrywing. 

i)   Vertel nuus. 

k)  Gee en volg eenvoudige instruksies.

2.  Lees en kyk:    Lees ‘n storie: 

a)  Pre-lees:  Voorspel na aanleiding van ‘n prent wat in die storie gebeur.

b)  Bespreek karakters (hoof en ander).

c)  Doen rolspel.

d) Vertel ‘n storie in korrekte volgorde.

e)  Lees ‘n eenvoudige boekresensie. 

3.  Skryf en aanbied

a)  Skryf ‘n dialoog. (Gebruik ‘n raam – Dialoog volg logiese volgorde.)

b)  Gebruik gepaste grammatika, spelling, leestekens en spasies tussen paragrawe.

c)  Gee ‘n beskrywing van ‘n plek/persoon/dier. 

4.  Taalstrukture en-konvensies:

Werk met woorde

a)  Sinonieme en antonieme

b)  Homonieme en homofone.

c)  Gebruik sinne/tekeninge om betekenis van woorde te verduidelik.

Werk met sinne:

a)  Selfstandige naamwoord, bywoorde, byvoeglike naamwoorde.

b)  Hoofletters

d) Koppeltekens

e)  Afkortings.

(Woorde word in konteks gebruik in leesstukke.)


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Graad 4 Kw 3 (Werkboek en antwoord boek) 
R 60.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Betaal teen die 7de en materiaal word op die 15de van elke maand gestuur.

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close