Graad 4 Kwartaal 3 (Afrikaans 1ste Addisionele Taal) volgens CAPS dokument opgestel en in weke verdeel. Sien uiteensetting van Week 1 en 2. Die werkboek het 114 bladsye en sluit in klastoetse en werkvelle om vaslegging te doen.
Week 1 en 2
1. Luister en praat: Luisterbegrip: Luister na ‘n storie.
a) Verduidelik stappe van die luisterproses.
b) Bespreek intrigue, ruimte en karakters
c) Beantwoord eenvoudige vrae.
d) Noem name van karakters in storie.
e) Lees hardop. Hervertel storie in die regte volgorde.
f) Druk gevoelens uit oor storie en beskryf oorsaak en gevolge van die optrede uit gebeure.
g) Verduidelik hoe ‘n persoon/dier/of plek lyk.
h) Gebruik nuwe woorde uit die storie en gebruik byvoeglike naamwoorde vir beskrywing.
i) Vertel nuus.
k) Gee en volg eenvoudige instruksies.
2. Lees en kyk: Lees ‘n storie:
a) Pre-lees: Voorspel na aanleiding van ‘n prent wat in die storie gebeur.
b) Bespreek karakters (hoof en ander).
c) Doen rolspel.
d) Vertel ‘n storie in korrekte volgorde.
e) Lees ‘n eenvoudige boekresensie.
3. Skryf en aanbied:
a) Skryf ‘n dialoog. (Gebruik ‘n raam – Dialoog volg logiese volgorde.)
b) Gebruik gepaste grammatika, spelling, leestekens en spasies tussen paragrawe.
c) Gee ‘n beskrywing van ‘n plek/persoon/dier.
4. Taalstrukture en-konvensies:
Werk met woorde:
a) Sinonieme en antonieme
b) Homonieme en homofone.
c) Gebruik sinne/tekeninge om betekenis van woorde te verduidelik.
Werk met sinne:
a) Selfstandige naamwoord, bywoorde, byvoeglike naamwoorde.
b) Hoofletters
d) Koppeltekens
e) Afkortings.
(Woorde word in konteks gebruik in leesstukke.)
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za