

Product: Alfabet stories
Price: R 330.00 R 297.00
Product Description
KOOP AL 25 DIE ALFABET BOEKIES SAAM EN SPAAR 20%. Hierdie aanbod sluit ook al die video's en PP in wat reeds gemaak is by elke storie.
A-storie
Boggem die bobbejaan
Dennis die diamantdief
Eddie en Emmie E
Eddie emmer
Fanie die kabouter word 'n held
Gawie Gans en Gielie Gogga
Hennie haas se huis.
Ykie Ysbeer
Nita die naaldekoker,
Willie en Wilma wens 'n wens.
Impie Inkblits
Karel en Kassie konyn se slim plan
Millie Muis en Mollie Mol
Loeloe, Lissie, Lukas en die lamppaal
Okkie Okkerneut
Pollie papegaai en pa se pyp.
Tant Ralie se roostuin.
Sarel slak en Sluikie slang
Boggem die bobbejaan
Tienie trieng die telefoon
Ursula en die wurm
Vv Vollie Volstruis se vere
Jaggie die jagspinnekop
Xena, Xavier en die x-straal masjien
Hierdie stories kan ook as leesboeke gebruik word in Gr 1 - Gr 3.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Tel:
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
