Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad R > Alfabet stories > Jaggie die jagspinnekop Video
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Jaggie die jagspinnekop Video

Price: R 20.00 


Product Description

Die video kan gebruik word vir die aanleer van die Jj klankie.  Die leerders geniet dit om na videos te luister en hou hulle aandag.  Hulle sal oor-en-oor daarna wil kyk.


Dit kan ook in Graad 1 gebruik word vir die aanleer van die Jj-klankie en dieselfde storie kan gebruik word in Gr 2 en 3 vir 'n leesaktiwiteit.  


Hierdie video sal aan u gestuur word met 'n dropbox link.  


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Jaggie die jagspinnekop Video 
R 20.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het.  Onthou om bewys van betaling aan te stuur. 

U moet self reëling tref vir betaling elke maand.  

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close