Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad R > Alfabet stories > Powerpoint: (Vv) Aanleer van die Vv klankie
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Powerpoint: (Vv) Aanleer van die Vv klankie

Price: R 10.00 


Product Description

Die aanleer van die Vv klankie.  Kan vanaf Gr R  gebruik word vir die aanleer van die Vv klankie.

Opbreek van woorde en weer saamvoeg.  Sinne by elke woord.

Leerders luister na die klank en herhaal die klank van die woorde en ook die sinne.


Die engelse woord is regs bo.  Die onderwyser kan die aanbieding ook gebruik vir Engelse 1ste Addisionele Taal om nuwe Engels aan te leer.  Vir die aanleer van Afrikaans help die Engelse woord weer leerders om die Engels en Afrikaans bymekaar te bring.  Uitspraak van Afrikaans sal ook verbeter.  Die Graad R storie Valie Volstruis se vere kan ook hiermee saam gebruik word.  Plaasdiere en dit wat ons van hulle kry.  



back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Powerpoint: (Vv) Aanleer van die Vv klankie 
R 10.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close