Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: LeerAfrikaans123 Klub > Leerafrikaans123 KLUB > Gr 2 LA123-Klub Jaarliks
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Gr 2 LA123-Klub Jaarliks

Price: R 300.00 


Product Description

Graad 2 LA123-KLub

R50 gratis materiaal slegs aan persone wat R300 vir die jaar vooruit betaal.


Die klubmateriaal sal maandeliks tussen die 15de en 20ste gestuur word per PDF's.

Geen materiaal word geprint en gepos nie.  Dit sal die koste van die klub baie verhoog.

U sal maandeliks 3 werkboekies ontvang.
1 Afrikaans Huistaal.
1 Wiskunde
en 1 Eng/LV


Geen kontantinbetaling nie asseblief.  Indien u kontant inbetaal moet u ook die R8 kontantfooi saam met dit inbetaal.  EFT of Kredietkaart.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Gr 2 LA123-Klub Jaarliks 
R 300.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


LEERAFRIKAANS123 KLUB 

Maandelikse pakket: 

1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek

1 Wiskunde werkboek

1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.                          

 

R30 per maand of R300 per jaar.  

Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het.  Onthou om bewys van betaling aan te stuur. 

U moet self reëling tref vir betaling elke maand.  

 

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

27 Vorsterstraat

Steynsburg

 

Tel:  
Cell:  SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

OK / Close