

Product: Gr R Maart Klubmateriaal
Price: R 30.00
Product Description
Graad R Maart Klubmateriaal
Die klubmateriaal sal maandeliks tussen die 15de en 20ste gestuur word per PDF's.
R50 gratis materiaal slegs aan lede wat die R300 per jaar vooruit betaal.
Geen materiaal word geprint en gepos nie. Dit sal die koste van die klub baie verhoog.
U sal maandeliks 3 werkboekies ontvang.
1 Afrikaans Huistaal.
1 Wiskunde
en 1 Eng/LV
Geen kontantinbetaling nie asseblief. Indien u kontant inbetaal moet u ook die R8 kontantfooi saam met die R30 inbetaal of R14 wanneer R300 kontant inbetaal word. (R38 of R314) Verkieslik EFT of Kredietkaart.
Hierdie materiaal word uitgewerk volgens CAPS.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reëling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
