Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: RO - Remediëring / Remedial > Remediëring / Remedial > Leer lees en spel Gr 4 tot 7 RO
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Leer lees en spel Gr 4 tot 7 RO

Price: R 20.00 


Product Description

Sukkel jy met lees en spel?  Dan is hierdie boekie net die regte ding om jou te help om beter te leer lees en spel.  Dit hersien alle klanke vanaf Graad 1 tot Graad 3 - deur letters en klanke te organiseer in afdelings - klinkers - medeklinkers en verduidelik ook hoe lettergreepverdeling jou help om beter te lees.

 

Sien ook onder GRAAD 3 (Lettergreepverdeling)   Slegs die stories verskil in die twee boekies.

 

 

Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.  Onderwysers moet onthou dat hulle klas geregistreer moet wees by leerafrikaans123 as u die materiaal in u klas wil gebruik.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Leer lees en spel Gr 4 tot 7 RO 
R 20.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close