

Product: Lees-en Spelfoute 2
Price: R 10.00
Product Description
Lees- en spelfoute (2) |
Liggaambeeld, Posisie in die ruimte en Lateraliteit. |
Leerder met liggaamsbeeld probleme sal dikwels weier om oor die vertikale middellyn van sy liggaam te beweeg. Dit lei tot omkerings van letters en woorde en regs-na-links-lees. (Verwarring van b/d en hy/sy sal bv. kas lees i.p.v. sak.) |
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reëling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
