Loading...


Product: Luistervaardighede Deel 2: No 20-35 + Klankbaan
Price: R 20.00
Product Description
Luistervaardighede Deel 2 No 20-35 nou beskikbaar op tuisblad. Werkboekie saam met klankbaan.
Ouditiewe persepsie is een van die sleutel aspekte om goed te kan leer lees en spel. Indien u kind hiermee sukkel kan dit ernstige lees-en spelprobleme veroorsaak.
Ouditiewe Persepsie is wat en hoe die leerder hoor. Verstaan die leerder wat hy/sy hoor. 'n Baie belangrike aspek is ouditiewe geheue.
1) Ouditiewe Geheue is die :
vermoë om te herroep, dit wat gehoor of na geluister is.
? Ouditiewe Geheue is noodsaaklik vir die uitvoering van instruksies en ook om die inligting wat die onderwyser/ouer aan die leerder oordra, te onthou.
Gebruik dit hierdie luistervaardighede om 'n kind te help om sy/haar ouditiewe geheue te verbeter en nog beter om hom of haar besig te hou oor die vakansie of naweke.
back Buy Now
Add to Cart / Wishlist
Luistervaardighede Deel 2: No 20-35 + Klankbaan
R 20.00
Rest assured your personal information is safe.
SSL Secured
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reëling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2018 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 | website by
