So bietjie oor ons!

Afrikaans as Huistaal  Graad R tot Graad 3

'n Webwerf waar u Afrikaanse materiaal kan kry vanaf Gr R tot Gr 3.  Die materiaal is so geskryf dat leerders met lees, begrip en spel probleme deur middel van die materiaal gehelp kan word.  Die materiaal is so geskryf dat leerders kan leer lees met behulp van klanke en nie net 'n sien-en-lees benadering nie. 

 

 Die materiaal sluit stories in wat op die kind se leefwêreld gerig is waarmee die leerders kan vereenselwig.  Die stories is geskryf rondom spelwoorde en die meeste spelwoorde wat die leerders moet aanleer word binne konteks in die stories gebruik.   Graad 1, Graad 2 en Graad 3 se spel is in hierdie materiaal ingewerk met ook die Leeruitkomste en Assesseringstandaarde soos deur die departement uiteengesit. 

Ek is 'n opgeleide Remediërende Onderwyseres en het so 12 jaar terug begin om my eie materiaal te skryf uit desperaatheid omdat daar so min Afrikaanse materiaal beskikbaar is.

Ek het verlede jaar ook begin om die materiaal vir tweede taal onderrig te gebruik in 'n Graad 4 klas.   Die kinders het die stories en werkboeke verskriklik geniet en kon nie wag om die volgende werkboek te begin gebruik nie.

Ek vertrou dat hierdie materiaal vir u van groot nut  en waarde sal wees.  Wiskunde en Tweede Taal is slegs addisionele produkte. Alle produkte wat u bestel sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.

 

Hierdie webwerf is meestal vir Afrikaans Huistaal materiaal.

Flartkaarte en telkaarte

Stel u belang om gedrukte flartkaarte en telkaarte vir u kind/kinders/skool te bestel.  Vul asb die vorm in.  Ons wil 'n opname maak om te sien hoeveel mense hierin sal belangstel.

Ons stel belang :  
Ja
Nee
Hoeveelheid :  
1-10
10-20
20 stelle of meer
Your e-mail address * :  

Begripstoetse

10111   en Torrie Tortelduif

Begrip-10111
Torrie-1

Spel en Leesfoute

b/d verwarring   h/j verwarring  (Visuele diskriminasie)  Stel u belang om die materiaal te ontvang.  Klik hier om die lêer af te laai.

Spel-en-leesfoute-1
Spel-en-leesfoute-4
 
Spel-en-leesfoute-2
Spel-en-leesfoute
 
Spel-en-leesfoute-3

Visuele Diskriminasie

 

Die boekie bevat verskeie voorbeelde van hoe om hierdie probleem aan te spreek.

 

Help u kind om die probleem te oorbrug.

Search this website

Search Options
Headings Only    
All Content    

Shopping Cart

Your cart contains 0 product(s).
view cart

Bestelling van PRODUKTE Klik op 'n afdeling hieronder om produkte te sien.

Kry u nie, waarvoor u soek nie?   

Soek u spesifieke inligting/werkvelle.   Vertel ons en ons sal kyk wat ons daaromtrent kan doen.

Tik u versoek hier :  
Your e-mail address * :  

Lees en Leesgereedheid

Graad R en Graad 1

Lees-en-leesgereedheid

Uiteensetting van wat om te doen om u kind leesgereed te kry.   Asook 'n uiteensetting hoe om te werk te gaan tydens Fomele Leesonderrig.

 

Please fill in the form below to continue.

Name and surname:   
Email address: