

Lae spiertonus.
Klik hier om meer te leer oor lae-spiertonus en die invloed wat dit op 'n kind se werkvermoë het.
Lae spiertonus die nuwe "BUZZZ" term in onderwys.
Dit is moeilik vir hierdie kinders om vir lang tye in dieselfde posisie te bly.
Hulle sal gedurig by die skool in die moeilikheid wees omdat hulle nie kan stil sit nie. Nuttige wenke om u kind te help om die probleem te oorkom word in hierin uiteengesit. U terugvoering sal waardeer word.
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reƫling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
