

Leesbegrip
Zak die kat - Die koek
Al moeg gedink hoe om leesbegrip by leerders te verbeter. Dan is die onderwysersgids die regte antwoord. Dit sluit die volgende in:
a) Maak van voorspellings b) Maak van afleidings c) Agtergrondkennis d) Monitor van aanvanklike voorspellings e) Identifisering van die leesdoel f) Die gebruik van visuele leidrade g) Monitor van eie begrip h) Leesspoed i) Aanpakstrategieë vir onbekende woorde j) Identifikasie van die hoofgedagte k) Identifisering met karakters l) Die gebruik van verbeelding m) Parafraseer , ens.
Uiteensetting word so gegee dat jy dieselfde inligting in jou leesstukke of by prente kan gebruik.
LEERAFRIKAANS123 KLUB
Maandelikse pakket:
1 Afrikaanse werkboek/begripstoets/leesboek
1 Wiskunde werkboek
1 Engels Addisionele Taal of LV werkboek.
R30 per maand of R300 per jaar.
Materiaal word die 7de van die maand uitgestuur vir lede wat reeds betaal het. Onthou om bewys van betaling aan te stuur.
U moet self reƫling tref vir betaling elke maand.
Not affiliated
www.leerafrikaans123.co.za has no connection with www.leerafrikaans.co.za
Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
27 Vorsterstraat
Steynsburg
Tel:
Cell: SMS na (076) 3922989 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za
Website:
