Leer Afrikaans 123

Voorgrond-Agtergrond werkvelle

Kliek hier om die werkvelle af te laai.

q  Elke nuwe prikkel trek leerder se aandag af.

q  ‘n Beweging of helder kleur trek leerder se aandag af.

q  Hy of sy kan nie sy aandag lank by sy werk bepaal nie.

q  Hy/sy verloor gedurig sy plek op die bladsy.

q  Begin sommer enige plek op die bladsy.   Laat lyne oop/bladsy word oopgelaat.

q  Leerder kan ook nie weer sy plek op die bladsy kry  of hou nie.

q  Leerder slaan gedeeltes oor as hy/sy lees.

q  Woorde of frases word uitgelaat.

q  Reëls word oorgeslaan.

q  Leerder kan nie woorde in ‘n woordeboek kry nie.

q  ‘n Oorvol bladsy met baie inligting skep probleme en die leerder sal sukkel om wiskunde/probleme op te los. (Hy/sy kan nie fynere besonderhede waarneem nie.)

q  Die leerder sal sukkel om ‘n spesifieke artikel uit ‘n kas te haal omdat hy nie tussen die verskillende voorwerpe kan onderskei nie.  (Sien net een groot massa.)

q  Hy kan nie ‘n aftreksom sien tussen optelsomme nie/ ‘n Deelsom tussen vermenigvuldigingsomme nie.

q  Leerder sal sukkel om ‘n spesifieke letter in ‘n woord te sien.

q  Leerder sal sukkel om ‘n spesifieke woord in ‘n sin te kry.

Voorgrond-Agtergrond

Klik hier om meer te leer oor wat voorgrond-agtergrond is en hoe die onderwyser/ouer die kind met die probleem kan help.

Voor Agter Bl

Wat is voorgrond-agtergrond?

 

Dit is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...