Leer Afrikaans 123

Graad 4

Enkelvoudige sinne

Vir die onderwyser:
Wat in die les behandel word:
Enkelvoudige sinne | Bywoord van tyd, wyse en plek | Byvoeglike naamwoorde | Werkwoorde | Selfstandige naamwoorde | Woordorde in sinne. | Hersien die gebruik van hoofletters en punte met behulp van die werkvel.

 


LAAI WERKVEL AF

Graad 4 Les 2

Saamgestelde sinne

Opvolg op les 1 
Enkelvoudige sinne (Voorwerp, onderwerp, gesegde)
Saamgestelde sinne
Voegwoorde:  en, want
Punktuasie:  Skryf 'n komma voor die voegwoord want
Die woordjie is, kan as 'n werkwoord gebruik word (Koppelwerkwoord)  Die is maak die sin sinvol.

 

LAAI WERKVEL AF
 

Begripstoets

ONS STAD

Leer hoe om 'n begripstoets te beantwoord.  Lees met begrip.  Graad 4 of 5.  Ook geskik vir remediering en ook vir Eerste en Tweede Addisionele taal.  

 

Laai werkvel af

 

Graad 3 

Kwartaal 2 Afrikaans huistaal Les 1

Ons ontmoet vir Klein Klaas.  Luister na 'n storie en beantwoord dan 'n begripstoets.  Ons ontdek ook waar die dorpies Joubertina en Steynsburg op 'n kaart is.  Ons leer dat elke provinsie sy eie grense het en spesifiek die grens van die Oos-Kaap.  Jy gaan ook 'n brief skryf.

laai werkvel af

Graad 2

AFrikaans huistaal   Kwartaal 2     les 2

Hersien -ei- woorde.

Lees 'n storie en beantwoord 'n begripstoets.

Leer hoe om woorde in alfabetiese volgorde te rangskik.

Leer hoe om woorde in 'n verklarende woordeboek op te soek.


Skryf sinne.

Ontrafel 'n kode en skryf 'n einde vir 'n storie.

Laai die gratis werkvel af en as jy die werk voltooi het kan die werk ge-epos word aan info@leerafrikaans123.co.za en tannie sal dit merk en terugstuur.  


Lekker werk.  link

graad 3

afrikaans huistaal   kwartaal 2     les 2

Lees 'n storie en beantwoord 'n begripstoets.  Leerder volg die les op YouTube en volg die instruksies.  Laastens skryf hulle 'n brief in hulle werkboek.  Laai die werkvel af

Wiskunde

Graad 2 en 3 (Les 2- Youtube kanaal)

Tel in 2's, 3's, 5'e en 10'e.  Herken en identifiseer van munte en note.  laai werkvelle af

Graad R en 1

Wiskunde Tel 0-10

Getalname

Getalsimbole

Tel met tellers 0-10

Vorentoe en terug tel op 'n getallelyn

Plus 1 Minus 1

Laai werkvel af

My eie woordeboek

Gr 1-3  

Leer hoe om 'n woordeboek te gebruik.  link

Graad 3

Afrikaans huistaal kwartaal 2 Les 3

Luister en praat:  Grappies en raaisels.  Klanke/spel:  voorvoegsels be- en ver-.  

Laai werkvel  af

Graad 1

Kwartaal 2  (Wiskunde en Lewensvaardighede)

Plus en minus, datahantering, vorms (Patrone), gesonde en ongesonde kos, higiëne.laai werkvel af

Graad 2

Gr 2 Kw 1 Week 2 Dag 1

Laai die luister en praat werkval af voordat u met die YouTube les begin.  link

Graad 2

Youtube Les 1 Kwartaal 2

Hersien -eu- klank.  Lees van storie en beantwoord begripstoets. 

 

Herkenning van -eu- woorde en bou van woorde.

 

Komma.  Antwoord met "Ja"/"Nee.

Byvoorbeeld. 

link  

Is dit jou boek.

Nee, dit is Jan se boek.

Graad 3

Wiskunde Teloefeninge

Graad 3 Teloefeninge, maal en deel.  Uitgebreide notasie.


Vir volledige Wiskunde werkboeke besoek ons tuisblad www.leerafrikaans123.co.zaLaai werkvelle af

Tel in 3's

Graad 2 en 3

Leer om in 3's te tel.  Om een of ander rede sukkel sommige leerders verskriklik om in 3's te tel.  Hopelik sal die werkboekie daarmee help.  laai die werkvelle af

Luistervaardighede 1-7

PLfQqqRAdPk

Luistervaardighede 8-15

CDMPI_2oHIY

Luistervaardighede 16-22

9_ex2chaYkk



Skrifles 

Fyn motoriese ontwikkeling en integrasie.  (Vinger oefeninge)

 

Kliek hier om die skrifles af te laai.

f/v woorde is vir baie leerders 'n tameletjie

F/V Werkboekie met idees hoe om die woorde aan te leer.  

F/V werkboekie vir die aanleer van f en v woorde wat baie leerders mee sukkel. laai Werkboek af

Lees remediëring en wiskunde

Die muis in die huis

Lees- en spel remediëring.  Sukkel jou kind om sy plek op die bladsy te behou en om te volg waar jy lees.  Gebruik die les om hom/haar te help.  Elke woord het 'n bogie bo-aan sodat die kind dit maklik kan volg.   


laai Les af

Lees remediëring - Koek eet in die nag.

Lees/spel en wiskunde les

(Geskik vir Graad 1 of Graad 2)

Leesstuk (Koek eet in die nag.)  Pas prente by sinne.  Ouditiewe diskriminasie oefening.  Wiskunde


laai les af

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...