In die werkboek gaan ons:
Die 22 bladsye werkboek is propvol pret aktiwiteite en stories. Geskik vanaf Gr 5 - 7 afhangende van die vlak waarop die leerders is. Die onderwyser of ouer (Tuisskool) kan afhangende van die vlak waarop die leerders is besluit om die werkboekie te doen. Die boekie is geskik vir Graad 3 (Dr. Kroes Kriel) huistaal. (Sien Graad 3 huistaal werkboeke)
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za