Leer Afrikaans 123
E76c45c38354d6d03e3ab242ec8e7451 4
C005228104c85b150691aae796fd28df 4
F21b8efa0053ba51163e8c982d727bf4 4
62258f2a5c03cee79b6b9f670b6373cb 4
42f84c10d5552d91e4193795428eeacb 4

Werkboek: Kw 1 Gr 4 EAT Afr

ZARR 100.00 R 100.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Graad 4 Kwartaal 1 (Afrikaans 1ste Addisionele Taal)  volgens CAPS dokument opgestel en in weke verdeel.  Sien uiteensetting van Week 1 en 2.  Die werkboek het 95 bladsye en sluit in klastoetse en werkvelle om vaslegging te doen.

 

Week 1 en 2

1.  Luister en praat:  Luisterbegrip:  Luister aandagtig na stories.

a) Hoe kan ek beter luister.

b) Gee ‘n eenvoudige persoonlike vertelling deur dit in die korrekte volgorde te vertel. (Gebruik eie ervaring)

c)  Vertel ‘n storie terug in die regte volgorde.

d)  Dra ‘n gediggie voor.

e)  Reageer fisies op instruksies.

f)  Speel ‘n eenvoudige taalspeletjie. 

2.  Lees en kyk:    Lees ‘n storie: 

a)  Pre-lees:  Voorspel na aanleiding van ‘n prent wat in die storie gebeur.

b)  Beantwoord vrae oor ‘n teks.

c)  Identifiseer die hoofkarakters

d) Vertel ‘n storie in korrekte volgorde.

3.  Skryf en aanbied

a)  Skryf ‘n slot vir ‘n storie.

b)  Skryf sinne om uitdrukking aan menings of gevoelens oor die storie te gee.

c)  Gebruik punktuasie korrek. 

d) Skryf ‘n eenvoudige, persoonlike vertelling met behulp van ‘n raam. (Skryf uit eie ervaring. Vertel gebeurtenisse in die korrekte volgorde.)

4.  Taalstrukture en-konvensies:

Werk met woorde

a)  Gebruik ‘n woordeboek vir korrekte spelling van woorde.

b)  Skep ‘n persoonlike woordeboek.

c)  Skryf die letters van die alfabet bo-aan bladsye.

d)  Skryf 5 woorde en hul betekennisse neer en gebruik dan die

     woorde in sinne.

e)  Alfabetiese rangskikking van woorde.

f)  Vokale en konsonante. 

g) Antonieme en sinonieme

Werk met sinne:

a)  Selfstandige naamwoord:  Soortname (meervoud, geslag, verkleining)

b)  Spelling

d) Leestekens:  punt, komma, vraagteken.

(Woorde word in konteks gebruik in leesstukke.)

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...