Leer Afrikaans 123
Gr 1 Kw 2 Afr H Fat 1 2016
Gr 1 Kw 2 Afr H Fat 1 2016 Lees
Gr 1 Kw 2 Afr H Fat 1 2016 Klanke

Gr 1 Afr Huistaal Kw 1 Formele Taak

ZARR 20.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Formele assesseringsaktiwiteit 1
Luister en praat (mondeling en / of prakties)

  • Praat oor persoonlike ervaringe, byvoorbeeld, vertel nuus in die korrekte volgorde.
  • Luister met belangstelling na stories en teken 'n prent om begrip te toon.
  • Beantwoord oop en geslote vrae oor die storie.

Klanke (mondeling en / of prakties en / of geskrewe)

  • Onderskei op gehoor tussen verskillende aanvangs- en eindklanke van woorde.
  • Identifiseer letter-klank-verhouding van die meeste enkelklanke.
  • Bou woorde van aangeleerde klanke (-ad, -at, -ak, -ed, -et, ek, -ot, -op, -ok, -ut, -ug, -uk, -it, -ik, -is); minstens twee

woordfamilies per week.
Lees (mondeling en / of prakties)
Gedeelde lees

  • Lees Grootboeke en ander vergrote tekste in klasverband saam met die onderwyser.
  • Voorspel die verloop van die storie na aanleiding van prente.
  • Gebruik leidrade en prente in die teks vir begrip.
  • Bespreek die storie, identifiseer die hoofgedagte, hoofkarakters, ens., in die teks.

Groepbegeleide lees

  • Lees hardop uit eie boek in leesgroepe saam met die onderwyser, d.w.s. die hele groep lees dieselfde storie.
  • Gebruik klankkennis, sigwoorde en kontekstuele leidrade tydens lees.

Handskrif

  • Hou potlood en kryt korrek vas.
  • Vorm ten minste 20 kleinletters korrek volgens grootte en posisie, d.w.s. begin en eindig op die korrekte plekke.

Skryf

  • Teken prente om 'n boodskap oor te dra en voeg 'n etiket of eenvoudige byskrifte by, byvoorbeeld oor persoonlike

ervarings.

  • Gebruik klankkennis om sinne te skryf.
  • Dra idees by tot die skryf van ‘n klasstorie (gedeelde skryf).

 

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...