Leer Afrikaans 123
Cd03d7b2230311220f937b7309d6db87 4
Db4a577088e1fd3acad19613a4145886 4
D9fd7c393e4dc9cfaf4ba58dc1ec6e60 4
C3b9b3285ad5ad844261ab4ae5cc4934 4

Graad 1: Aanleer van Alfabet Boek 1 v, w, k, m, n, r en h

Graad 1 - Aanleer van die alfabet - Vv, Ww, Kk, Mm, Nn, Rr en Hh.
ZARR 25.00 R 25.00 R 50.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Graad 1  -  Aanleer van klanke  -  Vv, Ww, Kk, Mm, Nn, Rr en Hh.  

 

Het die materiaal saamgestel met die hulp van twee Graad 1 onderwysers, presies soos wat hulle dit by die skool aanpak.  Die bladsye is nie genommer nie sodat mamma die klanke kan gebruik soos wat die skool dit aanleer.

 

Geskik vir tuisonderrig, vir skole en vir tuis.

 

Met u bestelling sal materiaal sal aan u ge-epos word sodra bewys van betaling ontvang is.

 

Skole wat die materiaal wil gebruik moet asseblief by LeerAfrikaans geregistreer wees.  Die materiaal is onderheweig aan kopiereg.  Alle regte voorbehou.  Geen gedeelte van hierdie leermateriaal mag gereproduseer word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring, bandopname, of deur enige inligtingsbewaring-en ontsluitingstelsel, sonder skriftelike verlof van LeerAfrikaans123 nie. 

 

 

Met Registrasie gee LeerAfrikaans123 skole die reg om vir die spesifieke graad waarvoor materiaal aangekoop soveel kopieë te maak as wat vir daardie spesifieke jaar benodig sou word.  Registrasie moet jaarliks hernu word.

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...