Leer Afrikaans 123
Ouditiewe Geheue 2 Jan Klub 2
Ouditiewe Geheue 2 Jan Klub
Gr R Ouditiewe Geheue Ontluikende Lees Afr 1
Gr R Ouditiewe Geheue Ontluikende Lees Afr

Januarie Klubmateriaal: Ouditiewe geheue No. 2

Ouditiewe geheue No. 2 Luistervaardighede - Geluide
ZARR 10.00 R 10.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Remediëring: 

1) Ouditiewe geheue 
Wanneer die skoolbeginner in lees onderrig word, moet in gedagte gehou word dat die hoofdoel is om hulle te leer om met begrip te kan lees.  Dit kan slegs bereik word as die leerlinge se ouditiewe en visuele persepsie ten volle ontwikkel is.                                                                                                             

Om te kan leer lees moet die leerlinge in staat wees om tussen klanke te onderskei. 

Kinders van vandag word groot in ‘n klankbesoedelde omgewing.  Hulle raak so gewoond aan die gedurige geraas, gedruis en rumoer dat hulle glad nie probeer om tussen klanke te onderskei nie.  Hulle verleer om te luister, m.a.w. hulle ouditiewe persepsie verstomp.  Met die volgende oefeninge gaan ons poog om die leerlinge se ouditiewe persepsie, konsentrasievermoë en ouditiewe geheue te ontwikkel. 

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...