Die pretboekie word saam met lees en werkboek van Zak die Kat, ens. gebruik. Oefeninge in die pretboekie sluit in: Lees, skryf, sinne, sinskonstruksie, rymwoorde. Die boekie is geskik vir Remediering, Tuisskoolonderrig en in Hoofstroom onderwys.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za