Die -o- klankie pretboek kan saam met die werkboek en leesboek Tom-Rot gebruik word of as ‘n addisionele hulpmiddel vir hersiening van die -o- klank. Die werkboekie sal ook handig te pas kom in die aanleer van tweede taal Afrikaans.
Die werkboek sluit in woorde wat met ‘n -o- begin. Woorde met die -o- in die middel. Leerders begin om sinne te skryf en leer rympies en gediggies aan. Rymwoorde, ouditiewe diskriminasie asook visuele diskriminasie oefeninge word in die boekie aangetref. Klankkaarte vir die beginner lesertjie.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za