My oo en uu klanke pretboek, hersien die klanke wat in Graad 1 aangeleer is. Visuele en Ouditiewe oefeninge help ook met die vaslegging van die klank. Leerders wat sukkel met klankherkenning sal baie baat vind by die leermateriaal.
Geskik vir Remediëring Graad 1 tot Graad 3.
15 Bladsye werkboek
Sluit in: Visuele herkenning, ouditiewe herkenning, Sinsbou en woordbou, Skryf van eie sinne en rym.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za